top of page



Vr. 30 Okt.
|Lunikhy Wildlodge
Michelle en Owen se troue
Ons kan nie wag om hierdie spesiale naweek met julle te deel nie!
Registrasie is gesluit
Sien ander geleenthedeTime & Location
30 Okt. 2026 14:00 – 01 Nov. 2026 10:00
Lunikhy Wildlodge, 42 Kalkfontein Bela Bela, 0480, Suid-Afrika
About the event
Trou-naweek-reisplan
Ons is so opgewonde om saam met julle 'n onvergeetlike naweek saam te vier. Sien asseblief die uiteensetting van die gebeure hieronder:
Vrydag | Welkom & Ontspanning
Van die middag af
Gaste is welkom om vanaf 14:00 te arriveer en in te trek.
Lapa-byeenkoms
bottom of page